As jy vandag hier lees, wees verseker Jesus leef. Hierdie kom vandag uit die skatkamer van God, die Vader van Jesus Christus. Ps 23:1 ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. :2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. :3 [...]
Archive for the ‘Teks van die dag’ Category
NET VIR JOU ! Goedheid en Guns
Posted in Teks van die dag, tagged dal, geregtigheid, goedheid, groen weivelde, guns, herder, hoof, Net vir jou, olie, onheil, ontbreek nie, Psalm 23, rus, tafel, verkwik, vertroos, vet, vrees, waters on April 20, 2012 | Leave a Comment »
Siek en ellendig ? NEE !
Posted in Teks van die dag, tagged alles nuut, bediening, Christus, dunamis bedieninge:Siek en ellendig, geken, God, Hom, homself, Jesus, ken, misdade, naamlik, niemand, nuwe, ons, ook, ou dinge, skepsel, verbygegaan, versoen, versoening, vertou, vlees, woord on April 6, 2012 | Leave a Comment »
2Kor 5:16 Ons ken dus van nou af niemand meer na die vlees nie; en al het ons ook Christus na die vlees geken, nou ken ons Hom tóg nie meer so nie. :17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut [...]
Soek vrede
Posted in Teks van die dag, tagged armoede, bedrog, bewaar, dit, doen, dunamis bedieninge:Soek vrede, enigiets, gebrek, goed, goeie, Here, honger, jaag, jong, kinders, leer, leeus, lewe, liefhet, lippe, luister, lus, man, na, sien, tong, verkeerd, vrede, vrees, wyk on April 5, 2012 | Leave a Comment »
Ps 34:10 (34:11) Kaf. Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie. :11 (34:12) Lamed. Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die HERE leer. :12 (34:13) Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe, wat [...]
Veroordeel ? Beslis nie !
Posted in Teks van die dag, tagged Christus, dood, dunamis bedieninge:Veroordeel?beslis nie!, eie, geen veroordeling, gees, gelykheid, Jesus, kragteloos, lewe, maar Gees, onmoontlik, Rom 8:1-4, Seun, sonde, stuur, ter wille, vervul, vlees, vlees wandel, vrygemaak, wandel, wet, word on April 4, 2012 | Leave a Comment »
Rom 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. :2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood. :3 [...]
Ek roep U aan !
Posted in Teks van die dag, tagged beskaamd, doderyk, dunamis bedieninge:Ek roep U aan, godelose, goedheid, Here, hut, lippe, mensekinders, onbeskaamd, regverdige, roep, samesweringe, skuil, spreek, staan, stad, steek, stom, tonge, trotsheid, twis, uitgewerk, vaste, veragting, verberg, verstom, vlse, vrees, weggelê, wonderbaar on April 3, 2012 | Leave a Comment »
Ps 31:17 (31:18) HERE, laat my nie beskaamd staan nie, want ek roep U aan; laat die goddelose beskaamd staan, laat hulle verstom in die doderyk! :18 (31:19) Laat die valse lippe stom word wat in trotsheid en veragting onbeskaamd spreek teen die regverdige. :19 (31:20) o, Hoe groot is u goedheid wat U weggelê [...]
Bekommerd ? Nee !
Posted in Teks van die dag, tagged Amen, bekommernis, bevestig, broeder, broederskap, brullende leeu, Christus, duiwel, dunamis bedieninge:Bekommer, ewige, geloof, genade, geroep, God, grondves, heerlikheid, Hom, Jesus, julle, kort, krag, loop rond, lyding, Nee, nugter, self, soek, sorg, standvastig, teestander, tyd, verslind, versterk, volmaak, waaksaam, werp on April 2, 2012 | Leave a Comment »
1Pet 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. :8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind. :9 Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap [...]
My sterkte en my skild
Posted in Teks van die dag, tagged dunamis bedieninge:My sterkte en my skild, erf, erfdeel, ewigheid, gehelp, gehoor, geloof, gesalfde, gesang, hart, herder, Here, Hom, jubel, loof, seën, skild, smekinge, stem, sterkte, verlos, verlossing, vertrou, vesting on Maart 30, 2012 | Leave a Comment »
Ps 28:6 Geloofd sy die HERE, want Hy het die stem van my smekinge gehoor. :7 Die HERE is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof met my gesang. :8 Die HERE is ‘n sterkte vir hulle, en [...]
Ongelowig ? stellig nie !
Posted in Teks van die dag, tagged aangeneem, afwesig, beginsels, bevestig, buit, Christus, danksegging, dunamis bedieninge:Ongelowig ? stellig nie!, gees, geleer, geloof, gewortel, Godheid, goeie, Hom, Jesus, lggaamlik, mense, misleiding, nietige, oorlewering, oorvloedig, opgebou, orde, vastigheid, verbly, vlees, volheid, wandel, weggevoer, wereld, woon, wysbegeerte on Maart 29, 2012 | Leave a Comment »
Kol 2:5 Want al is ek ook na die vlees afwesig, tog is ek by julle in die gees, en ek verbly my om julle goeie orde te sien en die vastigheid van julle geloof in Christus. :6 Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom, :7 gewortel en opgebou [...]
Wag op die Here
Posted in Teks van die dag, tagged begeerte, dunamis bedieninge:Wag op die Here, geglo, gelyk, getuienis, geweld, goedheid, hart, Here, ja, land, leer, lewendes, opgetaan, pad, sterk, teen, uitblaas, valse, vyande, wag, wees on Maart 28, 2012 | Leave a Comment »
Ps 27:11 HERE, leer my u weg en lei my op ‘n gelyk pad, vanweë my vyande. :12 Gee my nie oor aan die begeerte van my teëstanders nie, want valse getuies het teen my opgestaan, en hy wat geweld uitblaas. :13 o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE [...]
Vreesagtig ? NEE !
Posted in Teks van die dag, tagged Christus, dunamis bedieninge:Vreesagtig, evangelie, ewigheid, gees, genade, genadegawe, gered, geroep, geskenk, getuienis, gevangene, God, hande, heilige, Here, herinner, Jesus, krag.liefde, ly, oor, oplegging, rede, roeping, selfbeheersing, skaam, verdrukking, voorneme, vreesagtighied, wakker, werke on Maart 27, 2012 | Leave a Comment »
2Tim 1:6 Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande. :7 Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. :8 Skaam jou dan nie oor die getuienis van [...]