25 Februarie 2012 14h30 – 17h00
Canaan Gemeente Byenespoort
Louis en Hettie Brittz kom ons die middag bedien.
Kom geniet die middag saam met ons en kom geniet iets te ete en te drinke na die tyd.
Toegang is gratis en slegs ‘n offerhande sal opgeneem word.
Plek is beperk so u moet bespreek by Past. Anton v d Riet 0828573773 of by Magda de Beer 0824520257 voor die 22 Februarie 2012
U mag nie hierdie wonderlike wonderwerkende gesalfde geleentheid misloop nie.
googlec0dbe7b87fade3ad.html
