Wanneer:-
Jy bedroef is, Lees – Johannes 14
Jy gesondig het, lees – Psalm 51
Jy bekommerd is, lees – Matthëus 8:19-34
Jy in gevaar verkeer, lees – Psalm 91
Mense jou gefaal het, lees – Psalm 27
Dit vir jou voel asof God vêr van jou is, lees – Psalm 139
Jy eensaam en bang is, lees – Psalm 23
Jy uitgeworpe voel, lees – Romeine 8:31-39